20210307 Preek selfde geslag kinders aanneem ouers kunsmatig lgbti+. God maak kinders regte kinders

March 7, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys dat God kinders só skep dat ʼn kind vir net een pa en een ma of ʼn “son”of ʼn “daughter” kan wees. Dit is vir kinders volgens die aard van hul kindwees onmoontlik om vir twee pa’s of twee ma’s ʼn “son”of “daughter”te wees. Hierdie preek wys hoe selfdegeslag verbintenisse die kinders wat hulle aanneem in hul kindwees skend en hoe die NG Kerk hierdie skending as God se seën voorhou. Dit wys hoe ʼn kind hulself moet handhaaf in sulke aannemings en hoe die NG Kerk in effek nou hierdie kinders veroordeel as God se ongehoorsame kinders wanneer hulle hul kind wees probeer behou.