20210207 Preek Damaskus pad roeping evangeliebediening. Christus maak sy vyande predikante

February 7, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys hoe Jesus Christus dissipels as apostels gekies en aangestel het voor hulle in sy lyding en opstanding uit die dood uit geglo het. Die Here Jesus maak van vervolgers van sy kerk, bedienaars van sy Woord en tekens. Ons moet hierdie geloof in die Here behou in ʼn kerk waarin kerkvergaderings en teologiese skole hulle wie die Here geroep het, oplei om van die aanbidding van die Here puinhope onder die baniere van hulle geestelikheid te maak.