Spieelbeeld ontkleedans op Weesgerus
ONTKLEEDANS OP WEESGERUS Hy is ʼn Vendapredikant. Die onrustigheid wys in sy heen en weer skuif in die stoel. Daar is iets van ʼn onbegrip vir sy eie mense. Die kinders waar hy bly aanvaar glad nie meer die gesag van die kaptein wat hy weet belangrik is vir sy gemeenskap nie. Hulle hoon hom…