20220722 50 - 83 Feesjaar 02 Levubu 'n subtropiese vallei in die Soutpansberg

July 22, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Hierdie vertellings vier die 50 jarige bestaan van die Levubu NG Gemeente en die 83 jarige bestaan van die Levubu gemeenskap. Hierdie vertelling gee ‘n geologiese beskrywing van die Soutpansberg, toegspits op die Levubu vallei