20220522 Preek Dawid Saul mag geloof simbool noodreg. Ons maak die septer van die staat simbool van God se heerskappy

May 22, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys hoe gelowiges optree wanneer die regering hulle as staatsvyande verklaar en behandel omdat hulle die amp van owerheid as hul persoonlike magsposisie opeis en vertoon. Gelowiges neem die noodreg op om die dienste wat ʼn vervalle staat laat verbrokkel uit te voer en hulle diens ʼn teken te maak van God se heerskappy oor die owerhede van die wêreld. Gelowiges neem nooit nooddiens op as ʼn mag teenoor die owerheid nie.