20210926 Preek slagspreuk belydenis heerser Hoof liggaam. Jesus is Here en Christus

September 26, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die kerk se geloofsbelydenis dat Jesus Here en Christus is en die geestelikes se slagkreet “Jesus is Here!” Hull regverdig hul slagkreet vir Jesus uit 1 Kor. 12: 3, maar die Here verwerp hul slagkreet in Matteus 7: 21 – 24. Dit wys dat Jesus as Hoof van sy liggaam vervul sy lidmate met die volle liefde van God en genadegawes, terwyl deur die slagkreet “Jesus is Here” mense Jesus hul organisasie se heerser maak en God sy dienaars die kerk se bemagtigde leiers maak. Dit roep die gelowiges op om nie hierdie heerser te aanvaar nie maar te bly vashou aan die Here Jesus Christus, en die kerk nie met ʼn wettelose geestelikheid te laat oorspoel nie.