20210530 Preek wedergeboorte Heilige Gees saad. Christene ontkiem en groei uit die evangeliewoord

May 30, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys dat gelowiges wedergebore is deur die evangelie-verkondiging. Dit
wys ook dat die wedergeboorte van die moderne Christelikheid iets anders is. Dit is
identifikasie met God se goddelikheid. Dit is sonde wat aan die kerk opgedring word asof dit
wedergeboorte is.