20210516 Preek opgee oorgee eie lewe. Ons leef ons lewe in Christus se verdienste

May 16, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys dat ons leef ons eie lewe op die krediet van Christus se lewe.
Christus het sy regverdige en heilige lewe se beloning opgegee en vir ons gegee as die
beloning waarbinne ons leef. Ons gee nie ons lewe op en prys vir God nie, ons leef ons lewe
op Christus se krediet vir God.