20210509 Preek veelgodendom vader duiwel liefde. Christus is die Here God, nie ons eie god nie

May 9, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Preek Hierdie preek wys dat die krisis met die gebod hoe om God lief te hê, juis is dat
mense hul god só lief het. Mense het hul god met hul hele hart, siel, verstand en al hul krag
lief, maar nie die Here God nie. Christus maak dat Hy Here God vir ons is en verlos ons só
van ons eie god. Op hierdie wyse maak Christus dat ons die Here God weer kan liefhê
volgens die groot gebod.