20210321 Preek liefde lus aangetrokke seksuele rewolusie. Ons liefde is onderhouding van die wet

March 21, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys dat die slagspreuk van die seksuele rewolusie in die Afrikaanse gemeenskap: liefde is liefde, nie die liefde is waartoe gelowiges verbind is nie. Dit wys ook dat Jesus nie gekom het om God se oordeel dat sonde sonde is, weg te vat nie, maar vir sy kinders die oordeel te dra sodat hulle weer volgens die wet kan lief hê. Dit wys dat hierdie slagspreuk, onder die skyn van liefde, niks anders beteken as “lustigheid is lustigheid” nie. Wie in hierdie lustigheid as liefde glo, het Jesus die bron en regverdiging van seksuele lustigheid gemaak.