20210228 Preek selfde geslag lgbti+ huwelik trou duidelik afgod. God verenig een man en een vrou as een vlees

February 28, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys hoe die kerklike besluit in die NG Kerk dat daar vir selfdegeslag verhoudings troues ingestel word, wat volgens die NG Kerk se Algemene sinode nooit huwelike mag wees nie, ʼn selfopgemaakte instelling is wat net met ʼn selfopgemaakte god geregverdig kan word. Dit wys hoe geestelikes ʼn kamma-kamma wêreld skep vir kamma-kamma liefdes buite die werklikheid van die regte skepping en God se regte liefde, en dan die Bybel onduidelik verklaar om selfgeregverdig in hul selfopgemaakte wêreld te kan leef.