20210221 Preek kerk kultus bende aanneem aanvaar. Christus maak ons broers en susters nie bendelede nie

February 21, 2021
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die Here se kinders en geestelike kultusse. God neem sy kinders aan terwyl in alle kultusse hulle God as hul God aanneem. Wie ʼn God aanneem, maak God die afwesige Vaderfiguur wie hulle wil verteenwoordig. Wie God aanneem verwag dat mense hom of haar met die ontsag en verering van God sal aanvaar. Wie hul aanneming deur God glo, aanvaar mekaar as broers en susters met respek en eerbied vir mekaar, sonder om ontsag en verering vir mekaar te hê.