20200329 Preek Covid 19 coronavirus Ons omhels Christus in lewe en in sterwe

March 29, 2020
Series: MP3 Preke
Audio Download

Hierdie preek wys dat ons as gelowiges nie of die lewe of dood omhels nie, maar Jesus Christus, ook in die doodsgolf van die Covid 19 wat oor ons spoel.