20160508 God se oordeel oor goddeloses hou ons veilig op ons pos

May 8, 2016
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Omdat God self goddeloses jag en in die mag van hul eie sonde vasvang, hoef gelowiges nie uit vrees vir geweld hulle amp in diens van God te verlaat of sy diens te versaak, om hul self so teen goddeloses te beveilig nie.