20160424 Christus verheerlik ons om aanspreeklik teenoor God te leef

April 24, 2016
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud. Christus verheerlik ons in die vryheid om as mense aanspreeklik teenoor God te leef. Moderne Christelikheid verneder mense voor God om gevange te leef in geestelike bekerings waarin hierdie vryheid verlore gaan.