Christus is die offer vir ons sonde aan die kruis Ons hang ons self nie op vir ons eie sonde soos Judas nie.

March 20, 2016
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Hoe Christus deur Judas se selfmoord die hele selfregverdigingsbedryf van die moderne Christelikheid aan die kaak stel teenoor sy verlossing.