God se genade oefen ons in bekering as lewenswyse

February 7, 2016
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download

God se liefde laat ons aan Hom behoort en op mekaar aangewese wees vir liefde, maar mense wil mense aan hulle laat behoort om mekaar te kan gebruik. Bekering is ʼn toekeer tot God maar in goddeloosheid kan daar geen bekering wees nie.