God laat ons in die geloof in sy goedheid leef terwyl Hy die leefwêreld wat goddeloses in hulle eiemagtigheid opgebou het vernietig.

January 10, 2016
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

God breek deur die droogte die ekonomiese plundering van ʼn goddelose owerheid en gemeenskap, wat vyandig teenoor die landbougemeenskap is, sonder om gelowiges deur droogte te straf.