Christus regverdig ons om in gemeenskap met Hom te leef Openbare belydenis van geloof

November 1, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download

Die openbare belydenis van geloof in Jesus Christus is ʼn wegkeer van al die tipe bekerings wat vandag in die kerk verkondig word as die wyse waarop ʼn mens tot god moet bekeer. Geloof in Christus is die bekering tot God vir sy liefde en genade.