Gelowig in 'n goddelose land 02 Ons leef in die troue liefde van God ons Skepper, nie in die doodswens van goddeloses nie

July 19, 2015
Series: MP3 Preke

Speaker: Petrus Kriel

Audio Download
Notes Download

Goddeloses vergeld liefde met haat omdat hulle nie aan die eis van liefde gebind wil wees nie. Daarom leef gelowiges binne hulle doodswens maar God seën ons. Ons mag nie dat die pyn wat hulle ons aandoen maak dat ons in hulle doodswens glo nie.