20220925 Preek 1 Korintiërs 13 goddelike agape liefde oorgawe onderwerp. Christus skep in ons liefde wat net liefde is

September 25, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen die magtige liefde van goddeloses en die liefde van gelowiges wat net liefde is.