Inhoud Hierdie preek spreek die goddeloosheid aan waarin mense vandag meerderwaardig glo dat Christus en sy kerk se tyd verby is en dat hulle tyd aangebreek het. Dit wys dat Christus sy kerk vervuld laat leef terwyl Christus self goddeloses veroordeel en só net op geleende tyd laat leef.