Inhoud Hierdie preek wys die verskil tussen hoe God ons sondes versoen en hoe geestelikes en die gemeenskap God se versoening na-aap. God se versoening is vergifnis van sonde. Geestelikes en die gemeenskap se versoening is verskoning van sonde. God se versoening laat ons weer in sy liefde diensbaar leef terwyl die wêreld se verskoning van sonde die bron van geweld in ʼn gemeenskap is wat mense in geweld verstrik.