Inhoud Hierdie preek wys wat is die verskil tussen om om vergifnis te vra in boetedoening teenoor die vra om vergifnis binne die verbondsliefde van God. In boetedoening word gevra dat God jou nie sal straf nie. In God se verbondsliefde word gevra dat God jou weer heel sal laat wees vir sy liefde.