20220810 50 - 83 Feesjaar 06 Joao Albasini - die gebiedsbeheer waaruit die eerste Levubu plase gevestig is

August 10, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Hierdie vertellings vier die 50 jarige bestaan van die Levubu NG Gemeente en die 83 jarige bestaan van die Levubu gemeenskap. Hierdie vertelling berig hoe die Levubu vallei toeganklik geword vir die uitle van plase deur die gebiedsbeheer van die privaatweermag van Joao Albasini