20220729 50 - 83 Feesjaar 04 Die eerste koninkryk in die Soutpansberg

July 29, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Hierdie vertellings vier die 50 jarige bestaan van die Levubu NG Gemeente en die 83 jarige bestaan van die Levubu gemeenskap. Hierdie vertelling fokus op die eerste politieke koninkryk wat gevorm is onder die Singo of Vhazenzi groep wat in 1688 – 1720 in die Soutpabsberg aangekom het.