20220725 50 - 83 Feesjaar 03 Die Soutpansberg. Die eindpunt van 3 volkerebewegings - die Vendas uit die Noorde

July 25, 2022
Series: MP3 Preke
Audio Download

Hierdie vertellings vier die 50 jarige bestaan van die Levubu NG Gemeente en die 83 jarige bestaan van die Levubu gemeenskap. Hierdie vertelling gee ‘n oorsig oor die koms van die Venda gemeenskap in die Soutpansberg vanaf die Kameroen in die jaar 1000 n.C.