Satanisme is die skepping van geestelikhede wat verkondig die mens word deur bekering volgens die wet gered

July 27, 2016
Series: Brandpunte
Notes Download

In hierdie artikel word gewys wat die werklike mag van die werklike Bose is. Dit is die wet van God, die Tien Gebooie. Dit wys dat Jesus Christus ons volledig van hierdie mag verlos het. Dit wys ook hoe geestelikhede wat die wet van God en bekering as weg van saligheid voorhou, die werklike mag van die Bose vandag is. Dit wys dat die sogenaamde Satanisme net ‘n skepping van die moderne Christelikheid is om die werklike mag van die Bose te verskans. Dit is die bekering volgens die wet wat hulle as redding verkondig.