'n Kort Opsomming van die kursus - Geloofsonderrig

January 25, 2017
Notes Download

Hierdie is ‘n opsomming en oorsig van die hele “Geloofsonderrig” kursus. Dit gee die trefwoorde van die geloofsinhoud met kort stellings en wys ook die samehang van ons geloof in die evangelie en die liefde vir die Here. Hierdie opsomming word elke jaar deurlopend hersien soos wat die kursus se inhoud aangepas word.