Levubu geskiedenis 20101217 Lionel Hartman gesels oor sy Levubu jare Deel 4

December 23, 2016
Audio Download

Lionel Hartman gesels oor sy Levubu jare. Oom Lionel Hartman gesels oor die 1966 droogte, die nuwe ontwikkeling en uitbreiding van die pynappelbedryf in Levubu in die sestigs en sewentigs, Nthume sendingstasie en die vennootskap tussen Lionel en Piet de Jager, die ontwikkeling binne die Levubu kooperasie, die opkoms van die derde geslag jongboere in die 80’s en sy persoonlike lewe.