Levubu geskiedenis 20101217 Lionel Hartman gesels oor Levubu Deel 3

December 22, 2016
Audio Download

Lionel Hartman gesels oor Levubu. Oom Lionel gesels oor die stigting van die eerste piesangsbemarkingsmaatskappy, die stigting van die Levubu Kooperasie, die skouervryf tussen gevestigde boere en proefhuurders, die reel van boeredae as inligtingsgeleentheid oor nuwe boerderytegnieke, die ontwikkeling van die E persele en die bestuur en uitleg van die Levubu nedersetting.