Levubu geskiedenis 20101216 Lionel Hartman gesels oor Levubu Deel 2

December 21, 2016
Audio Download

Lionel Hartman gesels oor Levubu. Oom Lionel gesels oor die opleef van die piesangbedryf in 1952 -, die eerste pynappelbedryf in Levubu en die sitrus bedryf. Ook oor paaie, produkte en markte. Hy gesels oor die 1954 perseelontwikkeling na die bou van die Albasinidam en die opleef van die skoolgemeenskap deur hierdie invloei van nuwe boere.