Levubu geskiedenis 20101216 Lionel Hartman gesels oor Levubu Deel 1. mp3

December 20, 2016
Audio Download

Lionel Hartman gesels oor Levubu. Oom Lionel was sedert vroeg vyftigs boer op Levubu. Hy was van die begin af betrokke by die gemeenskap en NG Gemeente. Hy was die laaste jare van sy lewe leierouderling van die NG Kerk en die kulturele leier van die Levubugemeenskap. In hierdie gedeelte gesels hy oor sy studentejare, sy werk in Tanganyika en Swaziland en sy eerste jaar in Levubu.