20220908 50 - 83 Feesjaar 09 Die krag en uitdagings van die eerste Levubu nedersetting 1886 - 1899

September 8, 2022
Audio Download

Hierdie vertellings vier die 50 jarige bestaan van die Levubu NG Gemeente en die 83 jarige bestaan van die Levubu gemeenskap. In hierdie vertelling word gekyk hoe die Zoutpansberg distrik in die ZAR, waarvan die Levuvu-vallei deel was, in die jare 1886 tot 1897 die hoof voedsel produsent geword het vir die ZAR se goudvelde se verstedelikende inwoners deur ‘n tyd van malaria, slaapsiekte, droogte, runderpes en oorlog