20220905 50 - 83 Feesjaar 08 Charles Leach - sewe geslagte se lewe in en om Levubu

September 5, 2022
Audio Download

Hierdie vertellings vier die 50 jarige bestaan van die Levubu NG Gemeente en die 83 jarige bestaan van die Levubu gemeenskap. In hierdie vertelling gesels Charles Leach oor van die heel eerste families in en om Levubu. Die Leach-familie is al vir 7 geslagte deel van die Levubu geskiedenis.