20220818 50 - 83 Feesjaar 07 1870 tot 1888 Die eerste nedersetting in die Levubu vallei

August 18, 2022
Audio Download

Hierdie vertellings vier die 50 jarige bestaan van die Levubu NG Gemeente en die 83 jarige bestaan van die Levubu gemeenskap. Hierdie vertelling verhaal die eerste Levubu nedersetting wat gevorm is in die jare 1870 tot 1888 en die ontruiming van hierdie plase deur die Tweede Vryheidsoorlog