2022.07.19 Preek begrafnis Psalm 23 Christus is die goeie Herder wat ons vir ewig omvattend versorg

July 19, 2022
Notes Download

Inhoud. Die openbaring van die Here as Herder maak Hom bekend in sy omvattende sorg. Die geloof in hierdie omvattende sorg word bely met die woorde: Ek kom niks kort nie, nie in lewe nie en ook nie in sterwe nie.