2022.03.19 Preek Komplot teorie Putin absolute vors mag geweld martelaar. Christus se liefde is die waarheid waarin ons leef

March 19, 2022
Notes Download

Inhoud Putin het die regte gesig van goddeloosheid vir die wêreld gewys: om absolute mag oor mense te hê. Hierdie preek wys hoe in goddeloosheid godsdiens as ʼn komplot teen menslikheid geglo word sodat hulle in hulself absoluut kan wees, maar hulle altyd voorhou as die slagoffers.