2021.01.17 Preek volhard moeg word aanhou uitsak. Christus laat ons uit God se beloftes leef

January 17, 2021
Notes Download

Inhoud Hierdie preek wys dat Christus ons seker laat leef van die onsigbare, die evangelie.
Omdat ons uit hierdie sekerheid van God se liefde in Christus leef, kan ons in al die
onsekerhede van al die sigbare dinge in die wêreld steeds volhard in ons taak teenoor God.
God sal alles wat Hy onderneem hoe om God vir ons te wees, ons in begelei en in en met ons
voltooi. Wie Christus verdraai om die Here te wees van hulle eie planne, doelstellings en
doelwitte in sigbare dinge, sal vir die lewe waarvoor God hulle bestem het, moeg word en
uitsak.