2021.01.10 Preek Angs verlate dood isoleer virus Covid. Christus laat ons doodsangs nie angs oor God wees nie

January 10, 2021
Notes Download

Inhoud Hierdie preek wys op die verskil tussen ons gewoon en normale menslike angs vir die dood en verlies, en die angs van godverlatenheid. Christus het die straf van godverlatenheid alleen gedra sonder ons altyd in alle swaarkry, verlies en selfs binne die sonde wat ons doen, nooit godverlate maar in God se liefde is. Daarom kan ons angstig wees in al die onsekerhede van die lewe en dood sonder om oor God beangs te wees. Ons kan aanhou glo, as voel en dink, en al is dit so dat dit klaar is met ons. God is nooit klaar met ons nie.