20160315 Levubugeskiedenis Retief Redelinghuys gesels oor die beginjare van Levubu

January 4, 2017
Audio Download

Retief, Pieter Eduard Retief Redelinghuys, gebore 5.11.1937 in die Paarl vertel hoe die Retiefs in Levubu aangekom het en van die jare van die 1939 en 1954 vestiging. Retief is na sy skooljare op Paarl Gimnasium na Australie om daar praktiese ondervinding in piesangboerdery op te doen. In 1957 het hy terug gekom en met piesangs in Levubu begin boer. Hy het diep spore in die piesangbedryf getrap en was jarelank ook op die piesangbeheerraad.