2015.01.18 Die kennis van Christus maak ons lewend vir God maar die wereld dood in hulle sonde

January 18, 2015
Notes Download

Inhoud Hierdie preek wys op die verskil tussen gelowiges en goddeloses se hoor van die evangelie. Christene hoor die evangelie as verslossing van sonde. Goddeloses hoor dit as veroordeling van hul liefdes. Daarom soek goddeloses ʼn ander evangelie waarin hulle nie van sondeskuld verlos word of van die mag van sonde verlos word nie. Hulle soek ʼn evangelie in die Naam van Jesus wat sonde as liefde regverdig. Hierdie verskil word verduidelik met die voorbeeld van die verskil tussen insekdoders en velverfrissers.