05 Boeke Protestants Vry Om Te Protesteer

January 30, 2020

Speaker: Petrus Kriel

Notes Download

Hierdie boek stel die afgodsdiens van die moderne Christelikheid se inhoud teenoor die Woord van God se openbaring. Dit wys die sogenaamde “evangeliese geestelikheid” uit as alternatief op die evangelie en wet. Dit wys ook op die impak wat dit op die gemeenskap het.