Reformasiedagstukkies 18 tot 22 September oor Reformasiepreek van 17.09.2017

September 22, 2017
Notes Download

Hierdie dagstukkies kan op slimfone ontvang word deur die nommer 0828982081 op jou eie foon se whattsup te stoor en jou nommer met die versoek om die boodskappe te ontvang na 0828982081 te stuur. Jy ontvang die dagstukkies persoonlik. Dit is nie ‘n groep nie. ds. Petrus Kriel