2016.05.14 En die vrede van God wat alle begrip oortref, sal in Jesus Christus oor julle harte en gedagtes waak.

May 14, 2016
Notes Download

2016.05 14 Inhoud. Ons eenheid met Jesus Christus skep in ons die lewenskuns om met ons hart verbind te wees en in ons gedagtes gefokus te wees op die toekoms van ons hemelse roeping. Dit sluit ook ons huwelik in. Ons word nie verstengel in die verlede se onreg en oortredings nie.