04 brandpunte Optimale gehoorsaamheid en homoseksualiteit

April 11, 2016
Series: Brandpunte

Speaker: Petrus Kriel

Notes Download

Met die debat oor homoseksualiteit wil die kerk ʼn nuwe tipe gehoorsaamheid as regverdig: optimale gehoorsaamheid, die bes moontlike gehoorsaamheid binne en volgens my sondige geaardheid. Dit vervang die volkome gehoorsaamheid waartoe God se genade ons verbind.